Gevaaalik.com Podcast

Gevaaalik.com Podcast


Latest Episodes

gevaaalik.com Podcast #39 Solo Edition
March 18, 2015

Right, ek weet nie of die ooit weer gaan gebeur nie. Ons vat 'n kans en soos gewoonlik met alles van gevaaalik.com gee ons julle die kans om te sê reg of weg. In die geval is dit die eerste gevaaalik.com podcast wat ek solo is. Ja, ek praat vir so 34 min

Derick Watts and the Sunday Blues - gevaaalik.com podcast #38
February 20, 2015

Die podcasts is terug met 'n bang, want op die eerste episode van die nuwe jaar het ons vir Derick Watts and the Sunday Blues as gaste. Hulle is by ver Suid-Afrika se beste YouTubers met hulle comedy/parody videos. Ek is seker daarvan jy het al van hulle

#PlayIsWinning - ‘n Interview met Stix
December 17, 2014

Oorspronklik toe Stix vir my die werk gee van die #PlayIsWinning post doen, wou ek iemand soos Francois van Coke of Jack Parow interview vir die post. Toe besluit ek op die ou einde om sommer met Stix te praat oor gevaaalik.com, en hy het ingestem om dit

gevaaalik.com Podcast #37 with The Dagga Couple
December 05, 2014

This week we went to have a chat with the Dagga Couple about their recent trip to Amsterdam for the Cannabis Cup. Even though the gevaaalik.com podcast is useually in Afrikaans, this week the podcast is in English (mostly) to accomodate our guests. Please

gevaaalik.com Podcast #36
November 28, 2014

Lekker Vrydag audio entertainment, in Afrikaans. As jy nog nooit die podcast geluister het nie, dit is heeltemal anders as enige radio stasie in Suid-Afrika. Die hoof rede hiervoor is omdat ons amateurs is en ons praat net soos ons normaalweg met mekaar s

gevaaalik.com Podcast #35: The Wayne Chronicles Part 2
November 17, 2014

Hier is ons weer. Nog 'n gevaaalik.com Podcast. Die week het ons vir Wayne terug om "The Wayne Chronicles" verder te vat. Meer as dit hoef ek jou regtig nie te vertel nie. Onthou jy kan 'n kas Castel Lite Lime wen, van daardie 440ml blikkies. maak asb. se

gevaaalik.com Podcast #34 met Grobbies van pressto.co.za
November 10, 2014

Right. Vir die van julle wat op die ball is sal weet dat ons nou al vir ‘n rukkie op die podcast pryse het wat jy kan wen. Die foto hier onder is van Martin van Onselen wat ‘n kas bier gewen het. Van nou af gee ons elke week ‘n kas van daardie 440m

gevaaalik.com Podcast #33 - The Wayne Chronicles Part 1
October 31, 2014

Die week se podcast praat ons met Wayne, 'n average ou wat al 'n baie interesante lewe gehad het. Hy het baie battles al geface wat baie van ons mee sal kan relate. Sy stories is nie net entertaining nie, maar ons kan moontlik iets leer ook. Ons noem die

gevaaalik.com Podcast #32 Steve en Stix
October 24, 2014

Ek weet hy is so bietjie laat, maar hier is hy nou. Die week se gevaaalik.com Podcast. Nommer 32 nogal. Hierdie episode praat ons oor camel-toes, sexual fetishes, sexuality en nog vele meer. Download die podcast en luister hom in jou kar, op jou foon, op

gevaaalik.com Podcast #31 met Steve en Stix
October 15, 2014

Right, hierdie week is die podcast aansienlik kleiner as laas week. Net so 15mb. Die rede hiervoor is nie omdat ons die quality wil drop nie. Dit is omdat internet in Suid-Afrika so tos is dat ons sukkel om die podcast geupload te kry as hy groter as 30mb