Gevaaalik.com Podcast

Gevaaalik.com Podcast

Latest Episodes

Backroads Less Travelled part 1
May 05, 2015

Dit is ‘n ver pad om te ry van Thabazimbi af, tot by Sodwana. Dit is ten minste twee ure meer as wat ons beplan het om te ry. Hierdie mag dalk klink of...

Podcast #43 – Elke Hond het sy Dag
April 28, 2015

Nuwe week, nuwe podcast. Die week praat ons veral oor ons honde. Ons praat ook bietjie oor Manny Pacquiao en Floyd Mayweather se boksgeveg. All in all ‘n baie lekker podcast. Onthou dat die...

gevaaalik.com Podcast #42 – Standverbeelding
April 19, 2015

Die internet het ons bietjie gepooitjie toe ons die podcast op die site probeer kry het. Saterdag het die gevaaalik.com Podcast #42 – Standverbeelding dit gemaak tot op die internet. Ons praat sport, ons...

gevaaalik.com Podcast #41 – Wizard Donkey
April 02, 2015

In die week se podcast praat Scuba Steve en ek oor dronk stories na rugby kyk by loftus, ons praat oor die groot katte en ons gee oor die R300 se bier weg. Luister...

Podcast #40 – I don’t like cricket, I fake-love it!
March 25, 2015

Kan julle glo, nog ‘n gevaaalik.com podcast en ‘n week later net soos beplan. In hierdie week se Podcast rant ek so bietjie in die intro oor Affies terwyl ek julle vertel dat ek...

Podcast #40 – I don’t like cricket, I fake-love it!
March 25, 2015

Kan julle glo, nog n gevaaalik.com podcast en n week later net soos beplan. In hierdie week se Podcast rant ek so bietjie in die intro oor Affies terwyl ek julle vertel dat ek...