Gevaaalik.com Podcast

Gevaaalik.com Podcast


gevaaalik.com Podcast #41 – Wizard Donkey

April 02, 2015

In die week se podcast praat Scuba Steve en ek oor dronk stories na rugby kyk by loftus, ons praat oor die groot katte en ons gee oor die R300 se bier weg. Luister net aan die einde van die podcast uit vir die vraag en maak seker jy antwoord die vraag in die comments. Die episode se naam is Wizard Donkey , omdat ons gelag het oor die Wizard Donkey stepping stones wat ek in my tuin het. Ongelukkig het ek vergeet om 'n foto te neem van die stepping stones, so ek sal dit eers later vandag kan doen. vat maar vir nou die vreemde outjie wat ek op die internet gevind het.
Geniet die podcast en dankie vir die terugvoer wat ons van julle af kry oor die gevaaalik.com podcast.