Gevaaalik.com Podcast

Gevaaalik.com Podcast


Podcast #43 – Elke Hond het sy Dag

April 28, 2015

Nuwe week, nuwe podcast. Die week praat ons veral oor ons honde. Ons praat ook bietjie oor Manny Pacquiao en Floyd Mayweather se boksgeveg. All in all 'n baie lekker podcast.

Onthou dat die gevaaalik.com podcast 100% vir jou entertainment is. Alles is net stories wat ons vertel om jou te entertain. Ons is net twee vriende wat daarvan hou om mekaar te laat lag en nou kan jy inluister op die gesprek. As enige van die stories, grappe of goed wat ons sê jou offend op enige vlak, hou op om die podcast te luister. As jy nie die podcast kan sien vir 'n spul grappies en twee ouen wat jou probeer entertain nie, fokof. Eenvoudig.

Ons het tans so bietjie van 'n hick-up as dit kom by die pryse uitstuur. Moet nie kommer nie, sodra ons 'n beskostigbare manier kry om die bier by jou te kry sal jy jou prys steeds kry.

Geniet gevaaalik.com podcast #43 - Elke Hond het sy Dag.