Gevaaalik.com Podcast

Gevaaalik.com Podcast


gevaaalik.com Podcast #42 – Standverbeelding

April 19, 2015

Die internet het ons bietjie gepooitjie toe ons die podcast op die site probeer kry het. Saterdag het die gevaaalik.com Podcast #42 - Standverbeelding dit gemaak tot op die internet. Ons praat sport, ons praat standbeelde en heelwat ander goed.

 

Dankie vir die wat luister en terugvoer vir ons stuur. Dankie ook vir die wat inskryf vir die kompetisie. Jammer die pryse vat soms so lank om by julle uit te kom. Ons suck met fokken logistics en dink daaraan om iemand te kry spesifiek vir die tipe goed.

Enjoy die week se podcast.