Gevaaalik.com Podcast

Gevaaalik.com Podcast


gevaaalik.com Podcast #34 met Grobbies van pressto.co.za

November 10, 2014

Right. Vir die van julle wat op die ball is sal weet dat ons nou al vir ‘n rukkie op die podcast pryse het wat jy kan wen. Die foto hier onder is van Martin van Onselen wat ‘n kas bier gewen het. Van nou af gee ons elke week ‘n kas van daardie 440ml Castel Lite Lime blikkies weg. Wie gaan nee sê vir free bier?



Ons het die week vir Grobbies as gas gehad. Wat moet jy maak om die week se kas biet te wen? Maklik, los ‘n comment en vertel vir ons watter lid van Slipknot Scuba Steve gesê het hy sou graag wou wees.


Geniet die week se podcast en dankie vir al die feedback wat julle gee. Ons is bly julle geniet die podcast, ons geniet dit baie om dit te doen ook.