Gevaaalik.com Podcast

Gevaaalik.com Podcast


gevaaalik.com Podcast #32 Steve en Stix

October 24, 2014

Ek weet hy is so bietjie laat, maar hier is hy nou. Die week se gevaaalik.com Podcast. Nommer 32 nogal. Hierdie episode praat ons oor camel-toes, sexual fetishes, sexuality en nog vele meer. Download die podcast en luister hom in jou kar, op jou foon, op jou iPod, what ever. Of jy kan net play click en hom lekker luister terwyl jy besig bly voor jy komper.



Right, geniet hom. Want hoeveel ander interesante en snaakse Afrikaans podcasts weet jy van?