Kompas Gemeente

Kompas Gemeente


Latest Episodes

Met grysheid kom wyshied: Abraham
September 10, 2021

Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karkaters uit die Bybel te leer. Afgelope Sondag het Marius Malan ons op ’n treffende manier herinner aa

Lewe: Met volhoubaarheid
September 02, 2021

In die afgelope tyd word ons uitgedaag deur ons omstandighede om weer te dink oor die sin en betekenis van die lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou vrae sal beantwoord en vrede bring oor die lewe en om te leef met volhoubaarheid. Hugo Weich het

Lewe: Met vrees
August 27, 2021

Die afgelope tyd word ons deur ons omstandighede uitgedaag om weer te dink oor die sin en betekenis van die lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou vrae sal beantwoord, jou vrede sal bring oor die lewe en om met die regte verwagting te leef. Mariu

Lewe: Met 'n verwagting
August 12, 2021

Die afgelope tyd word ons deur ons omstandighede uitgedaag om weer te dink oor die sin en betekenis van die lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou vrae sal beantwoord, jou vrede sal bring oor die lewe en om met die regte verwagting te leef. Mariu

Hoe om reg te maak vir die dood van 'n geliefde
August 05, 2021

Hoe om reg te maak vir die dood van ‘n geliefde. Hierdie is so ’n belangrike onderwerp, aangesien elkeen van ons op ‘n stadium die dood van ‘n geliefde moet verwerk.

Hoe om reg te maak vir die dood
July 29, 2021

In die afgelope word tyd word ons almal met die dood gekonfronteer. Die dood is nooit 'n gemaklike onderwerp nie en wanneer ons daarmee gekonfronteer word, kom daar ook baie vrae by ons op. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou vrae sal beantwoor

Hoekom is daar dood?
July 22, 2021

Om hierdie vraag te beantwoord moet ons na die Skrif in Romeine 5:12-13 (NLV)  gaan kyk: Toe Adam gesondig het, het sonde in die wêreld ingekom en deur Adam se sonde ook die dood. En so het die dood tot alle mense deurgedring, want almal het gesondig. Ree

Wat gebeur wanneer jy doodgaan?
July 15, 2021

Van die mees algemene vrae wat gevra word rondom die dood is onder andere: Gaan ons mekaar in die hemel sien? Kan mense wat dood is met ons praat? Word mense engele wanneer hulle doodgaan? Wat gebeur met ‘n onskuldige (‘n kind) wanneer hulle doodgaan? en

Grond - Erfgrond
July 08, 2021

Erfgrond is gewoonlik 'n stuk grond wat jy as seën van 'n familielid ontvang. Ons Hemelse Vader het aan elkeen van ons ook erfgrond gegee, maar dit voel nie of dit noodwendig altyd goed gaan op ons erfgrond nie. Dit voel nie of dit 'n seëni