Kompas Gemeente

Kompas Gemeente


Latest Episodes

Die krag van Gebed
November 25, 2021

Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Marius Malan het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner aan die krag van gebed.

Die krag van Geloof
November 18, 2021

Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Marius Malan het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner aan die krag van geloof.

Die krag van Gemeenskap
November 11, 2021

Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Johan Pieterse het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner aan die krag van gemeenskap.

Die krag van Gehoorsaamheid
November 04, 2021

Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Hugo Weich het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner aan die krag van gehoorsaamheid.

Die krag van Gee
October 28, 2021

In die afgelope tyd word ons uitgedaag deur ons omstandighede om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om met krag te lewe. Marius Malan het Sondag ons op ‘n treffende manier herinner hoe ons met krag kan lewe deur

Met grysheid kom wysheid - Lesse van Gideon
October 21, 2021

Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karkaters uit die Bybel te leer. Johan Pieterse het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner hoe Gideo

Met grysheid kom wysheid - Lesse van Daniël
October 14, 2021

Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karkaters uit die Bybel te leer. Darius van der Schyf het ons Sondag op ‘n treffende manier herinner hoe

Met grysheid kom wysheid - Lesse van Ester
October 07, 2021

In die afgelope tyd word ons uitgedaag deur ons omstandighede om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karkaters uit die Bybel te leer. Marius Malan het Sondag ons op ‘n treffende manier herinner

Met grysheid kom wysheid: Lesse van Moses
September 30, 2021

Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karakters uit die Bybel te leer. Marius Malan het ons Sondag op ’n treffende manier herinner aan wyshede

Met grysheid kom wysheid: Die storie van Elia
September 23, 2021

Deesdae word ons deur ons omstandighede uitgedaag om met groot wysheid te lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou sal help om lewenswysheid by karakters uit die Bybel te leer. Hugo Weich het ons Sondag op ’n treffende manier herinner aan wyshede w