Kompas Gemeente

Kompas Gemeente


Latest Episodes

Wag vir verandering
June 26, 2020

Wanneer ons praat van ‘n revolusie, praat ons van ’n dramatiese en skielike verandering. In hierdie nuwe reeks gesels ons oor Pinkster en hoe die Heilige Gees ’n revolusie en verandering wil bring in ’n tyd soos vandag. Marius Malan het die reeks

Die krag van jou woorde - Vadersdag 2020
June 24, 2020

Daar is baie krag in ‘n pa se woorde. Min pa’s besef die skeppende krag wat in hulle woorde opgesluit is en watse impak dit op hulle gesin het. Marius Malan het hierdie boodskap so goed oorgebring en ons net weer laat besef dat ons, as pa’s, erns mo

...
3