Podlitiek

Podlitiek


Latest Episodes

Ep. 232 - Zuma voor in MK koor, Transnet ontspoor en private kragopwekking vat voor
January 18, 2024

In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charn Jacob Zuma se teenwoordigheid in die nuwe MK party, Transet se kroniese wanbestuur en rampe, asook die groei van private kragopwekking.

Ep. 231 - Duitse boere sit voet neer, NSFAS se koffers al leër, en SA regering wil vir Israel keer
January 18, 2024

In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charn OUTA se ontbloting van Blade Nzimande rakende beweerde NSFAS korrupsie, Duitste boere wat massaprotes aanteken teen die Duitse regering se planne

Ep. 230 - AfriForum by die Verenigde Nasies, NGV frustrasies en ANC se elektriese voertuie praatjies
December 07, 2023

In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charn AfriForum se onlangse veldtog by die Verenigde Nasies (VN), Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) se stemmery onsekerheid, asook die Suid-Afrikaa

Ep. 229 - Valse rassisme klagtes mislei, Transnet se tyd verby en Argentinië verkies Javier Milei
November 23, 2023

In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charn AfriForum se privaatvervolgingseenheid se jongste stryd teen valse rassisme klagtes, Transnet se aansienlike agterstande in Durban se hawe, asook

Ep. 228 - Rasreëls plaas druk op landbou, misdaad wat nie ophou en hoekom moet ons die goud hou?
November 23, 2023

In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charn die Suid-Afrikaanse regering se rasrels wat boere se uitvoere na Europa teiken, misdaadstatistieke, en die tesourie wat die Reserwebank genader h

Ep. 227 - Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer
October 19, 2023

In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, Arno en Charn hoe Alan Winde 'n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie, die Suid-Afrikaanse regering se stygende

Ep. 226 - Vullisverwydering stadig, Haatspraakwetsontwerp eensydig en Bela-wet venynig
September 21, 2023

In vandag se episode bespreek Ernst, Louis en Charn die Samwu-staking chaos veroorsaak met vullisverwydering, AfriForum se mondelingse kommentaar op die Haatspraakwetsontwerp, en die Bela-wet se impl

Ep. 225 - Openbare Beskermer waai en plaasmoorde statistieke laat koppe draai
September 14, 2023

Hierdie week het Ernst van Zyl en Arno Roodt van Podlitiek die afdanking van Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane bespreek, asook AfriForum se nuutste verslag oor plaasmoorde wat spesifiek kyk na die

Ep. 224 - "Kill the Boer" geveg, Lesufi "misdaadbestryders" is sleg en Johannesburg onreg
September 07, 2023

In vandag se episode gesels die span oor AfriForum se "Kill the Boer" applsaak in Bloemfontein, die film Sound of Freedom, Lesufi se "misdaadbestryders" en die gebou wat afgebrand het in Johannesburg

Ep. 223 - Trokke brand en Dricus Du Plessis verteenwoordig die land
July 13, 2023

Podlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure https://www.youtube.com/hashtag/ontnonsens