Podlitiek

Podlitiek


Latest Episodes

Ep. 241 - Akademia se nuwe Wes-Kaap kampus, e-tol uitgewis, oor nuwe bestuurslisensiekaarte beslis
April 12, 2024

In hierdie week se episode bespreek Ernst, Louis en Arno Akademia se beplande nuwe voltydse kampus in die Wes-Kaap, die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) se aankondiging dat e-tol “iets

Ep. 240 - Eskom probeer onthulling keer, regering wil op burgers spioeneer, onteiening gedebatteer
March 28, 2024

In vandag se episode bespreek Ernst, Louis en Charn Eskom se desperate terugskop teen AfriForum se wen in die hof oor voorsiening van inligting rakende steenkool- en dieselkontrakte, die vordering va

Ep. 239 - AfriForum will MRK se mag snoei en Zuma se MK-party hou aan groei
March 27, 2024

In vandag se episode bespreek Ernst en Louis AfriForum se hofsaak om die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se magter te beperk, asook die volgehoue groei van Jacob Zuma se MK-party.

Ep. 238 - Bloemfontein se grondgrype las, regter verkeerd oor ras, AfriForum vat TikTokker vas
March 08, 2024

In vandag se episode bespreek Ernst en Louis die grondgrype in Bloemfontein, die nuutste feite rakende die regter wat bisarre "hoekom is julle almal wit?" ras-eise gemaak het, en AfriForum se privaat

Ep. 237 - MRK se saak teen Malema voortgesit en regter vra 'Hoekom is julle almal wit?'
February 29, 2024

In vandag se episode bespreek Ernst, Charn en Arno die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) se haatspraaksaak teen die EFF se Julius Malema, asook n regter se bisarre ras-eis: 'Hoekom is julle

Ep. 236 - Kaderontplooiing, staatsfondse vermorsing, nuwe nommerplate verknorsing
February 22, 2024

In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charn die begrotingsrede, die Gautengse Hooggeregshof se besluit om die aansoek om kaderontplooiing ongrondwetlik te verklaar van die hand te wys, en Pa

Ep. 235 - Leë staatsrede, Kaapse vissers ontevrede, SA dokters se werklose hede
February 08, 2024

In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charn die president se opkomende staatsrede, Kaapse vissers wat deur die regering in die steek gelaat word, en Suid-Afrikaanse dokters wat sukkel om wer

Ep. 234 - Dricus praat reguit, korrupsie ruk handuit, hoe word lisensiebedrog gestuit?
February 08, 2024

In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charn UFC-middelgewigkampioen Dricus du Plessis se uitlatings oor die Suid-Afrikaanse regering, Suid-Afrika se daling in die korrupsie-indeks, en bestuu

Ep. 233 - Konstruksiemafia intimideer, Starlink in SA word meer, Texas se grenswagte hou aan keer
January 25, 2024

In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charn die konstruksiemafia, meer en meer Suid-Afrikaners wat Elon Musk se Starlink kry, asook die gespanne situasie op die grens van Texas.

Ep. 232 - Zuma voor in MK koor, Transnet ontspoor en private kragopwekking vat voor
January 18, 2024

In vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charn Jacob Zuma se teenwoordigheid in die nuwe MK party, Transet se kroniese wanbestuur en rampe, asook die groei van private kragopwekking.