Eensgesind Klanklêers

Eensgesind Klanklêers


VSA/RSA (Deel 2)

June 19, 2020

VSA/RSAIn hierdie episode van VSA/RSA word die rol van Amerikaners in die Jameson-inval van 1895-1896 kortliks bespreek. U sal ook hoor wat Amerikaners in die algemeen van die Boererepublieke gedink het.Name van vooraanstaande Amerikaners (in Transvaal en in die VSA) soos John Hays Hammond, Richard Olney en Theodore Roosevelt word in die bespreking genoem en hoe hul woorde en dade gedurende die middel van die 1890's veral die ZAR belemmer of gesteun het. See acast.com/privacy for privacy and opt-out information.