Eensgesind Klanklêers

Eensgesind Klanklêers


Generaal Piet Joubert

April 23, 2020

HELDENet anderkant Wakkerstroom is generaal Piet Joubert (1831-1900) se mausoleum. Dit is geleë op die plaas Rustfontein wat eens aan Joubert behoort het. In die tweede helfte van die 19de eeu was generaal Joubert ‘n bekende politieke figuur en ook ‘n beroemde veldheer. Maar soos Romulus en Remus wat in stryd met mekaar was, was Joubert en staatspresident Kruger ook teenstanders - daar moes beslis word watter een van hulle Transvaal sou regeer.Dit was juis na die Slag van Majuba dat Joubert opgang as ‘n gesagsfiguur gemaak het en sy plek in die Suid-Afrikaanse geskiedenis bevestig het. Hy is ook vereer deurdat die dorp Pietersburg na hom vernoem is en selfs die klomp Randlords het Joubert hoog geag.Wie was hierdie Transvaalse veldheer van weleer? See acast.com/privacy for privacy and opt-out information.