Eensgesind Klanklêers

Eensgesind Klanklêers


Louw Wepener en die Slag van Thaba Bosiu

February 20, 2020

HELDEBethulie, Jamestown en die dorpie Wepener het iets gemeen. Elkeen het ʼn monument ter ere van Louw Wepener. Wepener het op 15 Augustus 1865 by Thaba Bosiu (geleë in vandag se Lesotho) gesterf toe die Oranje-Vrystaat en die Basotho-koninkryk van koning Moshweshwe I in 'n oorlog gewikkel was.In Afrikanergeledere word Wepener as ʼn held beskou en sy dade tydens die slag van Thaba Bosiu is legendaries. Twee militêre medaljes en ʼn Suid-Afrikaanse Weermagregiment is selfs na hom vernoem.Die vraag is dus: waarom is Louw Wepener se lewensverhaal so merkwaardig dat hy nog vandag steeds so hoog geag word?