Eensgesind Klanklêers

Eensgesind Klanklêers


Die elegante Margo Diederichs

January 16, 2020

EGGENOTESMargo Diederichs (née Potgieter) was die derde staatspresidentsvrou van die Republiek van Suid-Afrika. As dr. Nico Diederichs se eggenote was sy bekend vir haar elegansie, maar ook vir haar fier en trotse houding.Barbara Barnard het die belese mevrou Diederichs soos volg beskryf:“She was a very elegant looking woman, rather shy that made her appear aloof. She was an elegant lady and I enjoyed working with her and appreciate the opportunity she gave me to do so.”Dit blyk dat sy nie so gewild soos haar twee voorgangers was nie. Spruit die rede daarvoor dalk uit haar lewensverhaal? For information regarding your data privacy, visit Acast.com/privacy