Nuusmakers met Mia Spies

Nuusmakers met Mia Spies


Hittegolf laat SA’ners sweet: Klimaatwetenskaplike prof. Francois Engelbrecht verduidelik waarom jy só warm kry.

October 14, 2022

Dit was die laaste ruk bloedig warm in groot dele van die land. Ek was vroer die week in die Laeveld en dit was sonder twyfel die warmste wat ek al ooit in my lewe gekry het. Die kwik het elke dag tot in die veertigs gestyg, en met die land se huidige kr