Ons sien onsself tussen die Pinkster en Driesuster gemeentes. Ons dienste is modern maar tog behou ons die mooi vanuit die tradisionele en charismatiese bewegings. Ons probeer om dit nie moeilik te maak vir mense wat skepties is oor God of kerk om Jesus t