Kompas Gemeente

Kompas Gemeente


Die krag van jou woorde - Vadersdag 2020

June 24, 2020

Daar is baie krag in ‘n pa se woorde. Min pa’s besef die skeppende krag wat in hulle woorde opgesluit is en watse impak dit op hulle gesin het. Marius Malan het hierdie boodskap so goed oorgebring en ons net weer laat besef dat ons, as pa’s, erns mo