Gevaaalik.com Podcast

Gevaaalik.com Podcast


Backroads Less Travelled Part 2 Podcast

June 27, 2015

Baie weke terug het ek Backroads Less Travelled Part 2 se blog post gepost maar nooit daarby uitgekom om die dag 2 podcast by te sit nie. Die naweek is ek besig om te sit en almal uit te sort. Ek sal hulle sporadies oor die komende weke vrylaat. Veral aangesien julle blykbaar die podcast smaak.

Die podcast begin bietjie anders: Eerder as wat ek 'n intro doen, het ek 'n clip it die podcast vooraan gesit, dan 'n mean song waaroor ons praat en dan begin die Backroads Less Travelled Part 2 Podcast. Ons word bietjie in die rede geval deur ons ons bure so paar keer en daar is 'n kriek wat bietjie raas.

All in all 'n lekker 20 minute catchup van ons tweede dag op ons Backroads Less Travelled na Sodwana en Kosibaai wat jy kan luister of download onder aan die post.
Lees en luister meer van ons Backroads Less Travelled hier:
Backroads Less Travelled part 1

Backroads Less Travelled Part 2