Gevaaalik.com Podcast

Gevaaalik.com Podcast


gevaaalik.com Podcast #47 – Lion Whisperer

June 12, 2015

Soos gewoonlik het ek die intro van die week se podcast in my kar record. Jammer oor die background noise in die eerste deel. Ek sal kyk of ek in die toekoms iets daaroor kan doen. Ek het ook soos 'n regte Afrikaner 47 in Engels gesê as 74. So sue me, almal maak foute, veral ek.

Die week begin ons deur te praat oor die leeu wat die vrou getand het in die lion park. Lyk my diere is 'n algemene topic vir ons op die gevaaalik.com podcast. Daar word baie gelag, so luister gerus in en lag saam met ons.