Gevaaalik.com Podcast

Gevaaalik.com Podcast


gevaaalik.com Podcast #46 – Op die grens

June 02, 2015

Hierdie is die grens wat ons almal al op was, maak nie saak of jy deel is van die Babyboomers, Generation X of Millennials nie. Ons begin die episode van die podcast met so bietjie van 'n gegrens oor hoe pateties Vodacom is. Na dit raak dinge ook bietjie donker met die volgende onderwerp.

Gelukkig kom die donker dele saam met grappe en 'n gelag ook, soos elke ander gevaaalik.com podcast. Lekker luister, behalwe as jy verkramp is. Dan moet jy nie luister nie. Of nes jy wil, jy is mooi groot.

Moet net nie by ons probeer grens oor enige van die stories of grappe in die podcast nie. Ons het genoeg gegrens gehoor van mekaar af.