Radiodramas | Maroela Media
[Luister] Episode 8: Staal Burger en die boeingkapers
Uiteindelik kry Staal Burger die kans om te ontspan en te gaan rugby kyk op Nuweland. Maar gaan hy ooit by Nuweland uitkom, want sy boeing word gekaap en gedwing om om terug te draai Durban toe.