Werkfiks

Werkfiks


Latest Episodes

Werkfiks: Só kies jy die regte mentor vir jou
May 26, 2020

Die regte mentor op die regte plek, kan jou loopbaan na die volgende vlak neem. Renaldo Schwarp klop in die laaste aflewering van Werkfiks aan by media-persoonlikheid, Mishka Loesch, vir raad oor mentorskap aan.

Werkfiks: Só hanteer jy konflik in die werksplek
May 20, 2020

Jy gaan nie konflik in die werksplek kan vryspring nie. In hierdie aflewering van Werkfiks, klop Renaldo Schwarp by radio-omroeper, Sue Pyler, aan vir raad oor hoe om di tameletjies te hanteer.

Werkfiks: Onthou dít voor jy jou eerste werkkontrak teken
May 05, 2020

'n Mens kan soms oorhaastig jou eerste werkskontrak teken, sonder om noukeurig deur al die fynskrif te lees. In hierdie aflewering van Werkfiks, gesels Renaldo Schwarp met die nuusleser, Barron Hufkie, oor hoe belangrik dit is om jou nie vas te teken...

Werkfiks: Só kan jou sosiale media vir jou geld maak
April 28, 2020

Het jy al na jou eie sosiale media geloer en gedink: Miskien kan ek hieruit geld maak? Renaldo Schwarp klop in di episode van Werkfiks aan by Lisa met die rooi hare en vra vir haar hoe 'n mens dit re

Werkfiks: Só berei jy voor vir jou eerste jaar van werk...
April 22, 2020

Dit kan 'n baie groot aanpassing wees om te begin werk. Veral die eerste jaar as jong werkende kan rof wees. Daarom gesels Renaldo Schwarp in di aflewering van Werkfiks met model en Boer Soek 'n Vrou

Werkfiks: Só kan jy vir jouself werk skep...
April 15, 2020

Dit sit nie in almal se broek om vir hulself werk te skep nie. Renaldo Schwarp vra in die derde episode van Werkfiks vir akteur, Arno Greeff, hoe hy dit regkry.

Werkfiks: Geld, geld, geld!
April 07, 2020

Dis soms moeilik om 'n gesonde verhouding met geld te kweek, want as student het jy gewoonlik heeltemal te min daarvan!Renaldo Schwarp vra in die tweede episode van Werkfiks vir radio-omroeper, Sher

Werkfiks: Tyd vir 'n side-hustle?
March 30, 2020

Hoe kies 'n mens die perfekte side hustle en hoe balanseer 'n mens dit met studies? Dt is die vrae wat Renaldo Schwarp in die eerste episode van Die Student se podsending, Werkfiks, gaan beantwoord.

loaded