Vryheidstigting

Vryheidstigting


Latest Episodes

Orania is reeds aan die werk om die komende kragkrisis aan te spreek
March 06, 2020

Riaan Jacobs 'n kragkenner en "toekomskundige" gesels met die Vryheidstigting oor die komende sonkragaanleg wat naby Orania opgerig gaan word.

Die “nuwe seisoen van berou” oor Apartheid en ander misvattings en raakpunte
February 28, 2020

In die episode word daar drie onderwerpe bespreek: Die Afrika-Afrikaner inistiatief, De Klerk se brawe blapsie en ‘n nuwe reeds verskonings vir Apartheid. Waar laat dit ons? Sien ook Carel Boshoff se nuutste artikel oor op Maroela Media: Sommige Afrika...

Eie arbeid as hoeksteen van Afrikanervryheid
February 21, 2020

Carel Boshoff (Hoof van die Vryheidstigting) en Victor Correia (medewerker) praat in die episode oor die uiters belangrike onderwerp van eie arbeid.

Vryheidstigting: Van waar en waarheen
February 12, 2020

Die Vryheidstigting is ‘n burgerlike instelling wat tegelyk nuut en oud is. Nuut omdat dit nou, in die laaste kwart van 2019, bekendgestel word en ‘n eietydse inslag het; oud omdat dit beide by die oudste motief van Afrikaners se selfverstaan,

Ons behoort tot ‘n volk …
February 10, 2020

“Ons behoort tot ‘n volk – ons ten behoewe van wie hier geskryf word – wat tot die grond behoort. Afstammelinge van Europese koloniste – en ander – is ons in Afrika tot uitgebreide, self-bewuste kultuur-gemeenskap gevorm wat die naam van ons moeder tot...

Vryheid word werklik danksy die grense wat die werklikheid daaraan stel
January 28, 2020

Die tweede deel van die Vryheidstigting se funderingsdokument word in hierdie episode bespreek.

Vryheid is soos ‘n kameeldoringboom
January 21, 2020

Victor Correia gesels met Carel oor Vryheid. Vryheid kan nie eenvoudig in een woord saamgevat word nie. Iets daarvan word wel in die diamant, die arend, water en vuur ervaar. Alles trek saam in die b