GK Pietersburg Noord Prediking
Latest Episodes
Matteus 5:13-16 Sout en Lig
'n Burger van die KONINKRYK VAN GOD is soos sout en lig in die wêreld. Luister saam na wat dit beteken.
Psalm 100 Nagmaaldiens
Psalm 100 is 'n intreelied. Dit is 'n lied wat die volk gesing het as hulle voorberei het om op te gaan na die tempel om God te aanbid. So het die lofoffer eintlik in wese reeds begin. Psalm 100 leer ons om te JUIG oor God se grootheid,...
Genesis 22: Sien dat God VOORSIEN
In Abraham se grootste beproewing leer die Here hom om te bly glo en vertrou in SY voorsienigheid.
1 Korintiers 11 - Voor jy kom aansit.
Die gemeente in Korinte word deur Paulus sterk vermaan oor hulle Nagmaalsgebruike. So leer die Here ons in hierdie gedeelte hoe en hoekom ons selfondersoek moet doen.
JAKOBUS 1:1-18 SONDAG 12 NOVEMBER 2017 TWEEDE EREDIENS
VOLHARDING LEI TOT DIE KROON
OPENBARING 3 PREEK SONDAG 12 NOVEMBER ** BETER KLANKGEHALTE
LOUHEID IS ONBRUIKBAARHEID
Genesis 42 Sondag 5 November 2017
Die Skriflesing van hierdie preek is ongelukkig nie deel van die opname nie. Genesis 42:1-24; 29 en 35b-38 Dit sal egter in toekomstige opnames, opgeneem word.