BLY IN CHRISTUS

BLY IN CHRISTUS


Latest Episodes

Ontwaking
August 30, 2020

Dis soos in die begin wat God die hemel en aarde gemaak het. Dit is my ontwaking en vrylating van alles wat my weggehou het van die wonderlike liefde en teenwoordigheid van God. Ek wil he hierdie episode moet jou ontwaak en kom breek en weer hervorm.